Razor Maths Gemengde vrae
Afbakening:
- Eerste afgeleide met differensiasiereëls
- Terugbetaling van lenings
- Annuïteite
- Kwadratiese vergelykings
- Logaritmes
- Rye en reekse
- Trig reëls
- Reduksie
Razor Maths Gemengde vrae
November 2020 Vraestel 1
Differensiasie Vraag 1 - 3:
- Eerste beginsels
- Differensiasiereëls
Razor Maths Gemengde vrae
November 2020 Vraestel 1
Differensiasie Vraag 4:
- Optimering - bepaal die minimum vervaardigingskoste vir 'n houer
Razor Maths Gemengde vrae
November 2020 Vraestel 1
Finansiële Wiskunde Vraag 1 - 3:
- Annuïteite
- Depresiasie
- Lenings
Razor Maths Gemengde vrae
November 2020 Vraestel 1
Grafieke Vraag 1:
Razor Maths Gemengde vrae
November 2020 Vraestel 1
Grafieke Vraag 2:
- Parabool en Reguitlyn
- Inverse
Razor Maths Gemengde vrae
November 2020 Vraestel 1
Grafieke Vraag 3:
- Eksponensiële grafiek met inverse
Razor Maths Gemengde vrae
November 2020 Vraestel 1
Rye en Reekse Vraag 1 - 2:
- Rekenkundige ry met twee onbekendes
- Kwadratiese getalpatroon
2024 - Internet Learning Solutions (Pty) Ltd
Razor Maths Gemengde vrae
November 2020 Vraestel 1
Graad 11 werk:
- Kwadratiese vergelykings
- Kwadratiese ongelykhede
- Gelyktydige vergelykings
- Eksponente
Razor Maths Gemengde vrae
November 2020 Vraestel 1
Waarskynlikheid:
Razor Maths Gemengde vrae
Junie 2021 Vraestel 1
Graad 11 Werk:
- Kwadratiese vergelykings
- Kwadratiese ongelykhede
- Gelyktydige vergelykings
- Eksponente
Rye en Reekse:
- Kwadratiese getalpatrone
- Rekenkundige rye
- Meetkundige reekse
Grafieke:
- Hiperbool
- Parabool en reguit lyn
- Inverse
- Eksponensiële grafiek
- Derdegraadse grafieke
Finansiële Wiskunde:
- Saamgestelde rente
- Annuïteite
Differensiasie:
- Eerste beginsels
- Differensiasiereëls
- Maksima en minima
Waarskynlikheid:
- Venn diagramme
- Telbeginsel
Razor Maths Gemengde vrae
Gauteng Rekord 2018 Vraestel 1
Graad 11 Werk:
- Kwadratiese vergelykings
- Kwadratiese ongelykhede
- Gelyktydige vergelykings
- Eksponente
- Aard van die wortels
Rye en Reekse:
- Rekenkundige rye
- Meetkundige rye en reekse
- Kwadratiese rye
- Oneindige meetkundige reekse
Finansiële Wiskunde:
- Depresiasie
- Lening terugbetalings
Grafieke:
- Parabool en eksponensiële grafiek
- Inverse
- Parabool en reguitlyn grafiek
- Parabool wat getransleer word
- Hiperbool en reguitlyn grafiek
Differensiasie:
- Eerste beginsels
- Gradiënt van die raaklyn
- Differensiasiereëls
- Derdegraadse grafieke
- Snelheid en tempo
Waarskynlikheid:
- Onderling uitsluitend en onafhanklike gebeurtenisse
- Telbeginsel
Razor Maths Gemengde vrae
Meetkundige rye en reekse
- Wat moet jy eerste raaksien of doen?
Jimmy's 1% Law:
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!
Kliek hier om die videos van hierdie vrae voor die tyd te sien