2024 - Internet Learning Solutions (Pty) Ltd
Razor Maths
Kwartaal 2, 2023
Oefen vraestel vir die volgende Afbakening
- Getallestelsels
- Produkte (Distributiewe wet)
- Faktorisering
- Algebraïese breuke
- Eksponente
- Vergelykings (Linieêr, kwadraties, eksponensieël, met breuke en ongelykhede)
- Breuke, desimale breuke en persentasies
Razor Maths
Kwartaal 2, 2023
Oefen vraestel vir die volgende Afbakening
- Gelyktydige vergelykings (spesifiek die metode van substitusie)
Razor Maths
Kwartaal 2, 2023
Oefen vraestel vir die volgende Afbakening
- Bewerkings met Algebraïese breuke (spesifiek waar faktorisering nodig is)
Jimmy's 1% Law:
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!