2024 - Internet Learning Solutions (Pty) Ltd
Razor Maths

Kwartaal 2, 2023
Oefen vraestel vir die volgende Afbakening

  • Getallestelsels
  • Werk met priemfaktore (KGV en GGF)
  • Heelgetalle
  • Algebra´ese uitdrukkings
  • Teorie van algebra
  • Substitusie
  • Skryf van algebra´ese uitdrukkings
  • Algebra´ese vergelykings
  • Gewone breuke en desimale breuke
  • Getalpatrone
  • Lang en kortdeling
  • Wortelvorme

Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Faktore, veelvoude en priemgetalle
  • Breuke, Desimale breuke
  • Persentasies
  • Wortels en Eksponente
  • Plekwaardes en getalwaardes
  • KGV en GGD met priemfaktore
  • Afronding
  • Volgorde van bewerkings
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Breuke en desimale breuke
  • Substitusie
  • Algebra teorie
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Die distributiewe wet (uitmaal van hakies)
  • Die eksponentwette
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Algebra´ese breuke
  • Produkte (Distributiewe wet)
  • Faktore, Veelvoude en Priemgetalle
  • Eksponente en wortelvorms
  • Substitusie
  • Vergelykings
  • Begrip van breuke
  • Algebra´ese uitdrukkings na vergelykings



Jimmy's 1% Law: 
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!
Razor Maths

Junie-eksamen hersiening:

  • Afronding en skatting
  • Bewerkings met getalle
  • Breuke en desimale breuke
  • Eksponente en Algebra
  • Faktore en Veelvoude
  • Funksies
  • Getalpatrone
  • Heelgetalle
  • Huurkoop en Enkelvoudige rente
  • Persentasies
  • Priemfaktore
  • Vergelykings
  • Verhoudings en koers
  • Wetenskaplike notasie
  • Wisselkoerse
  • Wortels en magte van breuke