2024 - Internet Learning Solutions (Pty) Ltd
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Herleiding van eenhede
  • Getalsinne
  • Afronding
  • Breuke
  • Tyd
  • Plekwaardes
  • Priemfaktore
  • Vergelyk getalle
  • Faktore
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • 2D & 3D voorwerpe
  • Nette
  • Omtrek & Oppervlakte
  • Data
  • Transformasies
  • Meetkunde (Hoeke)



Jimmy's 1% Law: 
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Data
  • 2D & 3D voorwerpe
  • Transformasies
  • Meetkunde (Hoeke)
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Data
  • Transformasies
  • 2D & 3D voorwerpe
  • Meting (Oppervlakte)
  • Nette
  • Simmetrie (Transformasies)
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • 2D & 3D voorwerpe
  • Nette
  • Eenhede van meting
  • Omtrek, Oppervlakte & Volume
  • Data
  • Hoeke
  • Transformasies
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Faktore, veelvoude en priemgetalle
  • Breuke, Desimale breuke
  • Persentasies
  • Wortels en Eksponente
  • Plekwaardes en getalwaardes
  • KGV en GGD met priemfaktore
  • Afronding
  • Volgorde van bewerkings
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Breuke, desimale breuke en persentasies
  • Algebra (Substitusie)
  • Meetkunde (hoeke en driehoeke)
  • Afronding
  • KGV en GGD met priemfaktore
  • Wortels en eksponente
  • Volgorde van bewerkings
  • Faktore en Veelvoude
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Algebra (Substitusie)
  • Breuke, desimale breuke en persentasies
  • Afronding
  • Meetkunde
  • Eksponente en wortels
  • Faktore, veelvoude en priemfaktore
  • Omtrek en oppervlakte
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Faktore en veelvoude
  • Wette van getalle
  • Priemfaktore
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Vertikale optel en aftrek
  • Plekwaarde en getalwaarde
  • Faktore, veelvoude, priemgetalle en saamgestelde getalle
  • Afronding
  • Wette van getalle
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Faktore en veelvoude
  • Breuke
  • Vertikale optel en aftrek van desimale breuke
  • Wortelvorme en eksponente
  • Getalpatrone
  • Volgorde van bewerkings
  • Getalbegrip
  • Persentasies
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Wortelvorme en eksponente
  • Breuke en Persentasies
  • Getalpatrone
  • Optel en aftrek van desimale breuke
  • Faktore en veelvoude
  • Getalbegrip
  • Volgorde van bewerkings
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Breuke
  • Afronding
  • Tyd
  • Woordsomme
  • Plekwaardes en Getalwaardes
  • Faktore, Priemfaktore en Veelvoude
  • Verhoudings en koers
  • Vertikale optel en aftrek
  • Wette van getalle
  • Wortels en Eksponente
  • 2D vorme
  • Volgorde van Bewerkings
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Volgorde van Bewerkings
  • Getalpatrone
  • Getalbegrip
  • Persentasies
  • Faktore, veelvoude, priemgetalle
  • Breuke
  • Wortels en Eksponente
Razor Maths

Breuke (doen voor met breuke in Graad 7 begin word):

  • Breukdeel van 'n hele
  • Benoem die dele van 'n breuk
  • Rangskikking van breuke
  • Onegte breuke en gemengde getalle
  • Breuke as verhoudings
  • Vergelyk breuke
Razor Maths

Breuke (doen voor met breuke in Graad 7 begin word):

  • Bewerkings met breuke
  • Persentasie van 'n hele
  • Breuke van getalle
  • Ekwivalente (gelykwaardige) breuke
  • Vereenvoudig breuke
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Breuke en desimale breuke
  • Substitusie
  • Algebra teorie
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Breuke
  • Woordsomme
  • Priemgetalle
  • Hoeke
  • 2D en 3D vorms
  • Data
  • Omskakeling van meeteenhede
  • Getalle in woorde en syfers
  • Plek en getalwaarde
  • Inset-Uitset tabelle
  • Tyd
  • Afronding
  • Wette van getalle
  • Veelvoude
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Vermenigvuldiging
  • Aftrekking
  • Optelling
  • Priemgetalle
  • Veelvoude
  • Afronding
  • Hoofrekene
  • Getalsinne
Razor Maths

Gemengde vrae:

  • Hoofrekene
  • Plekwaardes en Getalwaardes
  • Afronding
  • Getalsinne
  • Vergelyk getalle
  • Uitgebreide notasie
Razor Maths tutor

Kwartaal 3, 2023
Week 4

  • TalkingTextbook met teorie, voorbeelde en oefeninge oor herleiding van meeteenhede
Razor Maths

Gemengde vrae: Data, Transformasies en 3D voorwerpe

  • Oppervlakte en Volume
  • Telmerkietabel
  • Modus en Mediaan
  • Sirkeldiagramme
  • Eienskappe en name van 3D voorwerpe
  • Benoeming van hoeke
  • Staafdiagramme
  • Translasies en rotasies
  • Simmetrie
  • Nette
  • Vergroting en skaalfaktor
  • Meeteenhede
  • Piktogramme